Episode 9: Die Toekoms Van Opvoeding
Fetch error
Hmmm there seems to be a problem fetching this series right now. Last successful fetch was on December 07, 2023 21:08 ()
What now? This series will be checked again in the next day. If you believe it should be working, please verify the publisher's feed link below is valid and includes actual episode links. You can contact support to request the feed be immediately fetched.
Manage episode 379743453 series 3497287
"As ons nie 'n soliede fondament aan ons land se burgers bied nie, sal ons nooit op 'n mededingende vlak met die wêreld kan wees nie," sê Dr. Pieter Geldenhuys, 'n toekomskenner en Direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie, en Innovasie.
Afrika moet terugkeer na die beginsels. Dit beteken dat kinders, selfs vanaf 'n ouderdom van sowat vyfjaar, 'n dieet moet hê wat ryk is aan Omega 3 o breinontwikkeling natuurlik te bevorder. Hy voeg ook by dat, "Deur die regte begeleiding te ontvang, kan jy menslike potensiaal optimaliseer en ongelooflike waarde skep vir die toekoms."
Vir die toekoms van opvoeding is Pieter se raad eenvoudig: Bou 'n stewige fondament, ontwikkel 'n aanpasbare en veerkragtige mentaliteit, en hou nooit op met leer nie.
12 epizódok