Episode 12: Maak my ’n Miljoenêr” Entrepreneur van die Jaar-kompetisie
Manage episode 388181664 series 3497287
Jacques Basson, Roedolf van der Westhuizen en Albert van Wyk gesels oor entrepreneurskap, en spesifiek Albert se televisiereeks "Maak my 'n Miljoenêr" Entrepreneur van die Jaar-kompetisie, waar leerders wat hul eie besighede bedryf, meeding om die gesogte titel.
12 epizódok