Artwork

A tartalmat a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet biztosítja. Az összes podcast-tartalmat, beleértve az epizódokat, grafikákat és podcast-leírásokat, közvetlenül a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet vagy a podcast platform partnere tölti fel és biztosítja. Ha úgy gondolja, hogy valaki az Ön engedélye nélkül használja fel a szerzői joggal védett művét, kövesse az itt leírt folyamatot https://hu.player.fm/legal.
Player FM - Podcast alkalmazás
Lépjen offline állapotba az Player FM alkalmazással!

Ondersoek jou Motiewe

2:40
 
Megosztás
 
Manage episode 446616933 series 3072738
A tartalmat a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet biztosítja. Az összes podcast-tartalmat, beleértve az epizódokat, grafikákat és podcast-leírásokat, közvetlenül a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet vagy a podcast platform partnere tölti fel és biztosítja. Ha úgy gondolja, hogy valaki az Ön engedélye nélkül használja fel a szerzői joggal védett művét, kövesse az itt leírt folyamatot https://hu.player.fm/legal.

Send us a text

Filippense 2:3,5 Moet niks uit selfsug of eersug doen nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was:
Dink ‘n bietjie terug aan die laaste keer wat jy iets gesê of gedoen het wat beslis nie die regte ding was nie. Maar, toe jy dit besef, het jy jouself afgevra waarom jy dit gedoen het. Neewat, ons ploeter net voort en maak elke keer dieselfde fout. Jy sou dink dat ons uit ons foute sal leer; of hoe?

Ons het elkeen stofgetrapte gedragspaadjies. Oftewel gedragspatrone, wat ons keer op keer herhaal. Kom ons sê daar is 'n spesifieke persoon waarvan jy nie hou nie, en wanneer jou foon lui en sy naam op die skerm verskyn, beantwoord jy eenvoudig nie die oproep nie. Hoekom doen jy dit?

Wel, jy kan dalk redeneer dat jy nie vandag iemand anders se drama in jou lewe nodig het nie. Jy hoef nie te luister na hulle gekerm nie, of dalk gaan hulle jou net ontstel en weer ‘n keer kritiseer. Goed, ons kan goeie verskonings hê...

Maar dink mooi, wat is jou motief wanneer jy daardie besluit neem? Gaan dit om jóú, of oor daardie moeilike persoon? Is dit vir jou eie gemoedsrus, of het die ander persoon miskien net vandag ‘n woordjie van bemoediging nodig?

Dit is nie lekker om ons motiewe te bevraagteken nie, maar ons moet dit gereeld ondersoek. Die apostel Paulus skryf in:

As ons praat van Jesus se gesindheid, moet ons onthou dat Hy aan die kruis gesterf het vir mense soos ons, ten spyte van die feit dat ons ook maar moeilike mense is. Wanneer dit kom by hoe jy ander mense behandel, moet jy altyd bereid wees om jou motiewe te bevraagteken.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 epizódok

Artwork
iconMegosztás
 
Minden epizód

×
 
Loading …

Üdvözlünk a Player FM-nél!

A Player FM lejátszó az internetet böngészi a kiváló minőségű podcastok után, hogy ön élvezhesse azokat. Ez a legjobb podcast-alkalmazás, Androidon, iPhone-on és a weben is működik. Jelentkezzen be az feliratkozások szinkronizálásához az eszközök között.

Gyors referencia kézikönyv

Hallgassa ezt a műsort, miközben felfedezi
Lejátszás