Artwork

A tartalmat a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet biztosítja. Az összes podcast-tartalmat, beleértve az epizódokat, grafikákat és podcast-leírásokat, közvetlenül a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet vagy a podcast platform partnere tölti fel és biztosítja. Ha úgy gondolja, hogy valaki az Ön engedélye nélkül használja fel a szerzői joggal védett művét, kövesse az itt leírt folyamatot https://hu.player.fm/legal.
Player FM - Podcast alkalmazás
Lépjen offline állapotba az Player FM alkalmazással!

Meer as Genoeg

2:43
 
Megosztás
 
Manage episode 447979407 series 3072738
A tartalmat a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet biztosítja. Az összes podcast-tartalmat, beleértve az epizódokat, grafikákat és podcast-leírásokat, közvetlenül a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet vagy a podcast platform partnere tölti fel és biztosítja. Ha úgy gondolja, hogy valaki az Ön engedélye nélkül használja fel a szerzői joggal védett művét, kövesse az itt leírt folyamatot https://hu.player.fm/legal.

Send us a text

2 Korintiërs 12:8,9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.
Het jy al ooit jou vinger in 'n deur vasgeklap? Jou dag het so goed begin en toe... Die pyn skiet met jou arm op tot in jou brein en...! Eina tog! Dit maak seer!
Jy het geen ander pyne of skete nie; die res van jou lyf voel perfek, totdat... Trouens, alles in jou lewe loop gemaklik en mooi. Maar in een oomblik word jou aandag heeltemal gekaap deur daardie ondraaglike pyn. Dis verskriklik! En as jy kyk, sien jy jou vingernael begin blou word...
Selfs wanneer die ergste pyn begin bedaar; dit gebeur waarskynlik so binne ongeveer tien minute; bederf daardie konstante geklop, die res van jou dag.
Dit is dieselfde met daardie een ding in jou lewe, wat jy wens nie daar was nie. Byna almal het daardie één ding wat hulle pla, wat dit ook al mag wees. Die apostel Paulus het destyds, 'n doring in sy vlees gehad. Hy sê in:

2 Korintiërs 12:7,8. …Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my 'n doring in die vlees gegee, 'n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan. Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.

Soms bid jy en bid en bid dat God dit moet wegneem, maar Hy doen dit nie. Hoekom nie? Omdat Hy wil hê dat jy sy genade, sy liefdevolle goedheid, sy onverdiende guns, sy krag om jou deur die krisis te help, moet ervaar.
Wat jy ook al in die gesig staar, God se genade is genoeg vir jou. Dit was nog altyd. Dit sal altyd wees.
Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 epizódok

Artwork
iconMegosztás
 
All episodes

×
 
Loading …

Üdvözlünk a Player FM-nél!

A Player FM lejátszó az internetet böngészi a kiváló minőségű podcastok után, hogy ön élvezhesse azokat. Ez a legjobb podcast-alkalmazás, Androidon, iPhone-on és a weben is működik. Jelentkezzen be az feliratkozások szinkronizálásához az eszközök között.

Gyors referencia kézikönyv

Hallgassa ezt a műsort, miközben felfedezi
Lejátszás