Artwork

A tartalmat a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet biztosítja. Az összes podcast-tartalmat, beleértve az epizódokat, grafikákat és podcast-leírásokat, közvetlenül a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet vagy a podcast platform partnere tölti fel és biztosítja. Ha úgy gondolja, hogy valaki az Ön engedélye nélkül használja fel a szerzői joggal védett művét, kövesse az itt leírt folyamatot https://hu.player.fm/legal.
Player FM - Podcast alkalmazás
Lépjen offline állapotba az Player FM alkalmazással!

Dit is Tyd om Om te Blaai

2:31
 
Megosztás
 
Manage episode 458236925 series 3072738
A tartalmat a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet biztosítja. Az összes podcast-tartalmat, beleértve az epizódokat, grafikákat és podcast-leírásokat, közvetlenül a Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet vagy a podcast platform partnere tölti fel és biztosítja. Ha úgy gondolja, hogy valaki az Ön engedélye nélkül használja fel a szerzői joggal védett művét, kövesse az itt leírt folyamatot https://hu.player.fm/legal.

Send us a text

Filippense 3:13,14 Nee, broers en susters, ek reken self nie dat ek al is wat ek moet wees nie, maar een ding is seker: ek vergeet dit wat agter my lê, en strek my uit na dit wat voorlê. Ek jaag wenpaal toe, na die hemelse prys wat God deur Christus Jesus aan my gee. (NLV)
Ons het aan die einde van 2024 gekom. Daar is nog net vandag, en môre begin nog 'n jaar. Dit is nou tyd om die verlede te vergeet en ons visier op die toekoms te rig. Hoeveel jaar het ons immers oor?
Wel, hoeveel jare het jy oor? En wat wil jy met hulle doen, met hierdie beperkte tyd wat in jou lewe op hierdie aarde oorbly? Ja, kom ons wees reguit: die ergste ding wat ons moontlik kan doen, is om voort te gaan om in die verlede te lewe – óf deur die goeie ou dae van lank gelede terug te wens, óf deur te broei oor die seerkry, die mislukkings of die spyt van die verlede.
Ons het gepraat van die apostel Paulus wat, as 'n onverbiddelike vervolger van die kerk, meer spyt kon gehad het oor sy verlede as wat die meeste van ons ooit sal kan hê. Maar eerder as om die hele tyd terug te ploeg in sy verlede, sê hy aan die mense van Filippi:

My vriend, dit is tyd om jou dagboek van die afgelope jaar, die jaar voor dit, en die een voor dit, weg te bêre. Dit is waarlik tyd om jou verlede agter te laat en jou oë te rig op die toekoms wat, as gevolg van wat Jesus vir jou gedoen het, soos ‘n skoon bladsy voor jou lê. Vergeet die verlede en hardloop met al jou krag na die wenstreep waar 'n ongelooflike prys wag.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1446 epizódok

Artwork
iconMegosztás
 
All episodes

×
 
Loading …

Üdvözlünk a Player FM-nél!

A Player FM lejátszó az internetet böngészi a kiváló minőségű podcastok után, hogy ön élvezhesse azokat. Ez a legjobb podcast-alkalmazás, Androidon, iPhone-on és a weben is működik. Jelentkezzen be az feliratkozások szinkronizálásához az eszközök között.

Gyors referencia kézikönyv

Hallgassa ezt a műsort, miközben felfedezi
Lejátszás