Sondag 13 November 2022 Stephan Briel
MP3•Epizód kép
Manage episode 346879081 series 2644201
A tartalmat a Gereformeerde kerk Bergbron biztosítja. Az összes podcast-tartalmat, beleértve az epizódokat, grafikákat és podcast-leírásokat, közvetlenül a Gereformeerde kerk Bergbron vagy a podcast platform partnere tölti fel és biztosítja. Ha úgy gondolja, hogy valaki az Ön engedélye nélkül használja fel a szerzői joggal védett művét, kövesse az itt leírt folyamatot https://hu.player.fm/legal.
Lees: Kol 2:6-15.
Fokus: Kol 2:14.
Christus het die skuldbewys teen ons tot niet gemaak.
- Ware skuld het niks te doen met skuldige gevoelens nie.
- Elke persoon na die sondeval word gebore met ‘n “skuldbewys met sy eise.”
- Menslike strategieë wat nie werk om van ons skuld ontslae te raak nie: Regverdigmaking deurgoeie werke; of godsdienstige agtergrond; of vergelyking.
- God se oplossing vir ons skuld: Christus skryf met sy bloed “Ten volle betaal”, oor elkeen van onswat in Hom glo se “skuldbewys met sy eise.”
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
- Lewe jy uit God se genade of word jou lewe gedryf deur skuldgevoelens?
- Was jy al skuldig sonder om skuldig te voel? (Gee voorbeelde)
- Verduidelik die enigste oplossing hoe om van skuld voor God ontslae te raak.
254 epizódok