'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
Charl Brand - senior vennoot by Harney Westwood en Riegels in Luxemburg Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Die musiekspel, Mamma Mia, het ná 'n suksesvolle speelvak in die Kaap na Johannesburg verskuif. Terrance April het met die musiekregisseur, Charl- Johan Lingenfelder, tydens een van hulle repetisies gesels.RSG által
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Ryk van Niekerk által
…
continue reading
Estee Sevenster, senior aktuaris by Discovery Invest gesels hulle bitcoin-fonds. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Jaco Human, uitvoerende hoof van IGUA-SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Charl Timms, kommersiële direkteur van Stellantis Suid-Afrika gesels oor hulle nuwe aanleg. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Prof Pierre de Vos, grondwetkenner en voorsitter van die Claude Leon-stigting by die Universiteit van Kaapstad (UCT) gesels oor die grondwetlikheid van die NGV. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16de Mei 2024
50:05
50:05
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
50:05
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge gesels oor hulle ooreenkoms met die Vrystaat-regering. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor die Amerikaanse inflasiekoers, en die impak van die NGV op markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15de Mei 2024
46:20
46:20
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
46:20
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
Welkom in Suid-Afrika se NGV-era
26:54
26:54
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
26:54
Dr Nicholas Crisp, adjunk-direkteur-generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) by die departement van gesondheid en Prof Alex van den Heever, voorsitter van studies oor die bestuur en administrasie van maatskaplike sekerheidstelsels by die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op Tw…
…
continue reading
Samantha Pearce is die drama-onderwyser by Leiden High School in Delft. Sy vertel vir Christelle Webb-Joubert van die Shakespeare School Festival South Africa.RSG által
…
continue reading
1
Pierre van Pletzen op 72 - Deel 2
25:39
25:39
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
25:39
Akteur Pierre van Pletzen het op 1 Mei vanjaar 72 jaar oud geword. Christelle Webb-Joubert gesels in die tweede deel van die onderhoud oor hoogtepunte in sy loopbaan, hoe hy voel oor toekennings, sy vrou, en hoe hy onthou wil word.RSG által
…
continue reading
Cape Town City Ballet vier vanjaar hulle 90ste bestaansjaar. Danser Leanè Theunissen vertel van die produksie, I Got Rhythm.RSG által
…
continue reading
Riaan Gous, bedryfshoof van Equites Property Fund gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Cas Coovadia, uitvoerende hoof van Besigheidseenheid Suid-Afrika (Busa) gesels oor die NGV-wetsontwerp. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
Werkloosheid styg nog steeds
12:58
12:58
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
12:58
Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments gesels oor die NGV-wetsontwerp, die verskil tussen MTN en Vodacom se aandeelpryse, en werkloosheid. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Dawie Maree, hoof van landbou-inligting by FNB Agribusiness gesels oor Nampo, en boerdery in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
Anglo American gaan De Beers en Amplats smous of ontknoop
10:00
10:00
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:00
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One gesels oor Anglo American wat De Beers en Amplats wil ontknoop of verkoop. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 14de Mei 2024
50:12
50:12
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
50:12
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Dirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
49:28
49:28
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
49:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading