Jj Ellis nyilvános
[search 0]
Több
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Hierdie episode se vraag: In jou video oor professioneel gaan met gaming, kan jy meer spesifiek wees oor hoe om te begin en wat ek kan doen om te groei? Jy slide in my DMs, vra my n vraag en ek kies van hulle en antwoord dit in n video. www.facebook.com/officialjjellis www.facebook.com/officialjjellis…
  continue reading
 
Wil jy n influencer word? Ek gesels met Aluska Pretorius, sy wil graag n influencer word. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar sal werk, of die beste kans gaan gee om haar doel te bereik. Study: 70% of teens trust influencers more than celebrities. Nou kan jy vra wat maak teens nou saak? 2 goed... 1) ons was ook op n tyd n teen 2) in die hu…
  continue reading
 
Ek gesels met Leonie Lombard en haar weight loss besigheid en watter raad ek het vir haar t.o.v. haar bemarking en watter rigting sy moet ingaan. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar n groot verskil gaan maak in die lang duur. DIs nie sales nie. Dis nie slimy sales tactics nie. Dit branding en jouself in n posisie te plaas om te wen deur so…
  continue reading
 
Welkom by die 28ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Wynand Pretorius - Eienaar van OK Foods Beaufort-WesJJ Ellis op Facebookhttps://web.facebook.com/officialjjellisJJ Ellis op Instagram…
  continue reading
 
Welkom by die 27ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Elrese Hoon - Direkteur van EH Hoon Inc, handel as Specsavers Beaufort-WesJJ Ellis op Facebookhttps://web.facebook.com/officialjjelli…
  continue reading
 
Welkom by die 26ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Theo Munro - Eienaar van Rand vir Rand.JJ Ellis op Facebookhttps://web.facebook.com/officialjjellisJJ Ellis op Instagramhttps://web.i…
  continue reading
 
Welkom by die 25ste JJ Ellis & CO show. Ons gesels met ervare besigheids eienaars, bestuurders, entrepreneurs ens om hulle kennis, ervaring en tricks uit hulle te kry sodat ek dit met almal kan deel. Vandag se gas is Bryce Appels - aka Die Ster / 5 Ster / Staalbek - RymkletserJJ Ellis op Facebookhttps://web.facebook.com/officialjjellisJJ Ellis op I…
  continue reading
 
Loading …

Gyors referencia kézikönyv