'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Pretoria Simfonieorkes se dirigent speel Franse horing in konsert
10:54
10:54
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:54
Benewens die groot stadsorkeste, is daar ook 'n hele aantal baie bedrywige amateur of ad hoc orkeste wat gereeld musiek aan gehore bekendstel . Een van dié orkeste is die Pretoria Simfonieorkes. Terrance April gesels met die dirigent, Jaco van Staden. Hy tree op as solis in hulle volgende konsert, waarin hy die Franse horing speel.…
…
continue reading
Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor die invloed van die sukkelende Kaapstadse-hawe op appel- en peerprodusente in die Wes-Kaap. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
Emile en Michan se reis na warmbad-sukses
19:30
19:30
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
19:30
Michan Conradie, medestigter van Ami Pod, gesels oor sy en haar man, Emile Conradie se besigheid.Ryk van Niekerk által
…
continue reading
1
Splash and Leap by Staatsteater
10:46
10:46
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:46
Choreograaf en regisseur Janelle Claassen vertel van haar dansproduksie, Splash and Leap, wat te sien is by die Staatsteater in Pretoria.RSG által
…
continue reading
Christelle Webb-Joubert se laaste ateljeebesoek tydens vanjaar se Woordfees in Stellenbosch was by die kunstenaar Marinda du Toit.RSG által
…
continue reading
Fanie Marais het op 50-jarige ouderdom, ná sy beroep as predikant, besluit om die verfkwas op te tel. Hy gesels oor kuns as terapie en sy solo-uitstalling in Bellville.RSG által
…
continue reading
1
Só kies jy die beste finansiële raadgewer
10:22
10:22
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:22
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth verduidelik hoe om die beste finansiële raadgewer te kies. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Die slagoffer se prokureur, Pierre du Toit van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te laat likwideer, en hoe dit die ander slagoffers raak. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
Trustees moet spring, of boetes en tronkstraf kan volg
10:53
10:53
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:53
Louis van Vuuren, uitvoerende hoof van die Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) verduidelik wat trustees moet doen om aan vereistes te voldoen. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
David Melvill, edelmetaaladviseur by Financial Hub gesels oor die verhouding tussen silwer en goud. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29ste Oktober 2024
50:12
50:12
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
50:12
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Die kredietburo TPN het onlangs sy kwartaalikse residensiële huurmonitor bekend gemaak, die bemarkingsdirekteur van TPN, Waldo Marcus gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor maatkappye wat fabrieke in die ruimte wil begin. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Sebastian de Place, president van die buitelandse handelsadviseurs vir Frankryk in SA en vennoot by Forvis Mazars gesels oor SA se nuwe visumreëls. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Pick n Pay het vandag winssyfers vir die ses maande tot einde Augustus bekend gemaak; geen dividend is verklaar nie. Die uitvoerende hoof van Pick n Pay, Sean Summers gesels oor die resultate en sê die ergste is agter hulle. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep gesels oor die mini-begroting. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 28ste Oktober 2024
50:41
50:41
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
50:41
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak
16:26
16:26
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
16:26
Omri Thomas van Abax Investments en Elke Brink van PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Doret Jooste, hoof van geldbestuur en advies by Standard Bank gesels oor die stygende lewenskoste waaronder meer salaristrekkers gebuk gaan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Die bestuurshoof van Dis-Chem, Rui Morais gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Cobus Potgieter, beleggingshoof en portefeuljebestuurder by SouthernCross Capital gesels oor verkansingsfondse. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25ste Oktober 2024
48:13
48:13
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
48:13
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
1
Tinus drink koffie met Danie Matthee
13:05
13:05
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
13:05
Die bestuurshoof van OUTsurance, Danie Matthee gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Andries van Heerden, bestuurshoof van Afrimat sê die vooruitsigte lyk baie goed en hulle is naby aan goeie syfers. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading
Navorsing wys dat meer Suid-Afrikaners oorweeg om nuwe motorlenings of huurkontrakte aan te gaan, Henry Botha, hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering by Absa gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk által
…
continue reading