We made it— 300 episodes of This Is Woman’s Work ! And we’re marking this milestone by giving you something that could seriously change the game in your business or career: the skill of pitching yourself effectively. Whether you’re dreaming of being a podcast guest, landing a speaking gig, signing a client, or just asking for what you want with confidence—you’re already pitching yourself, every day. But are you doing it well? In this milestone episode, Nicole breaks down exactly how to pitch yourself to be a podcast guest … and actually hear “yes.” With hundreds of pitches landing in her inbox each month, she shares what makes a guest stand out (or get deleted), the biggest mistakes people make, and why podcast guesting is still one of the most powerful ways to grow your reach, authority, and influence. In This Episode, We Cover: ✅ Why we all need to pitch ourselves—and how to do it without feeling gross ✅ The step-by-step process for landing guest spots on podcasts (and more) ✅ A breakdown of the 3 podcast levels: Practice, Peer, and A-List—and how to approach each ✅ The must-haves of a successful podcast pitch (including real examples) ✅ How to craft a pitch that gets read, gets remembered, and gets results Whether you’re new to pitching or want to level up your game, this episode gives you the exact strategy Nicole and her team use to land guest spots on dozens of podcasts every year. Because your voice deserves to be heard. And the world needs what only you can bring. 🎁 Get the FREE Podcast Pitch Checklist + Additional Information on your Practice Group, Peer Group, and A-List Group Strategies: https://nicolekalil.com/podcast 📥 Download The Podcast Pitch Checklist Here Related Podcast Episodes: Shameless and Strategic: How to Brag About Yourself with Tiffany Houser | 298 How To Write & Publish A Book with Michelle Savage | 279 How To Land Your TED Talk and Skyrocket Your Personal Brand with Ashley Stahl | 250 Share the Love: If you found this episode insightful, please share it with a friend, tag us on social media, and leave a review on your favorite podcast platform! 🔗 Subscribe & Review: Apple Podcasts | Spotify | Amazon Music…
Die Olielamp Potgooi is 'n potgooi om die woord van God te verprei en mense meer te leer oor wie God is en Sy liefde vir ons.
…
continue reading
Hierdie is die amptelike Jungu Josh-podsending - kort episodes oor die wêreld, karakters, mites en musiek van Constant van Graan se gewilde fantasiereeks.
…
continue reading
Aki les dijimos y isimos como aser un potgar fácilmente y exitosamente para que ustedes lo puedan aser tambien Cover art photo provided by Andrew Ridley on Unsplash: https://unsplash.com/@aridley88
…
continue reading
Is jy 'n sosiale sebra? Of 'n vorstelike leeu? Miskien 'n onverskrokke krokodil? Kom luister saam na die nuutste podsending oor Jungu Josh, die avontuurreeks, en vind uit wat is jou gunstelingkarakter (en jou eie!) totemdier. Oudergewoonte neem Constant van Graan, skepper van Jungu Josh, jou op 'n bondige, magiese reis deur Kalimbula.…
…
continue reading

1
EP09 - Die Vrou se taak in die Huwelik
18:35
18:35
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
18:35In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Alike Bijker oor die Bybelse rol van die vrou in die huwelik. In ’n wêreld waar huweliksverhoudings dikwels deur sekulêre idees beïnvloed word, keer ons terug na die Skrif om te verstaan wat God se bedoeling vir die vrou se roeping as vrou en helper is. Ons ondersoek hoe vroue met liefde en respek …
…
continue reading

1
Episode 1: Wat is Jungu Josh?
13:15
13:15
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
13:15Welkom by die heel eerste episode van die Jungu Josh-podsending! In hierdie kort en avontuurlustige 15 minute leer ken jy: Wie Josh McGreer is – ’n 13-jarige seun wat homself skielik in ’n magiese, verborge Afrika-vallei bevind… Wat Kalimbula is – ’n wêreld gevul met totemdiere, gevaarlike diere, ’n antieke taal, en geheime wat wag om ontbloot te w…
…
continue reading
Hoe het die kerk na die val van die Romeinse Ryk oorleef en uitgebrei? Ds. Pieter Boon help ons om hierdie tydperk beter te verstaan. Ons bespreek die monastieke bewegings, die invloed van Islam, en hoe sendingwerk die Christendom in Europa gevestig het. Daarna kyk ons ook na belangrike teologiese ontwikkelinge van hierdie eeu…
…
continue reading

1
EP07 - Die Kerk van 30-500 n.C.
13:20
13:20
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
13:20In hierdie episode van Die Olielamp gesels ons met Ds. Pieter Boon oor die eerste vyf eeue van die Christelike kerk. Ons ondersoek hoe die vroeë gelowiges Romeinse vervolging oorleef het, die invloed van Konstantyn se bekering, en die rol van kerkleiers soos Augustinus. Verder kyk ons na die groot leerstellige kwessies wat die kerk se teologiese ri…
…
continue reading

1
EP06 - Die man se taak in die kerk
20:25
20:25
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
20:25In hierdie episode van Die Olielamp fokus ons op die belangrike rol wat mans in die kerk speel. Ons bespreek hoe die Bybel mans rig om dienende leiers in die gemeente te wees, en hoe hulle hul unieke gawes kan gebruik om God se koninkryk te bou. Ons kyk na praktiese maniere waarop mans hul gesin en kerkverantwoordelikhede kan balanseer, en die impa…
…
continue reading

1
EP05 - Die Man se taak in die Huwelik
20:43
20:43
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
20:43In hierdie episode van Die Olielamp ondersoek ons die Bybelse riglyne vir die rol van die man in die huwelik. Ons bespreek hoe die Skrif ons leer om as man ’n leiersposisie in te neem wat nie oorheers nie, maar gekenmerk word deur diensbaarheid en liefde. Ons praat met Coen Fourie oor hierdie belangrike onderwerp en vra hoe mans prakties hul Godgeg…
…
continue reading

1
EP04 - Straat Evangelisasie
18:30
18:30
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
18:30In vandag se episode gesels ons met Oom Jaco de Beer, ’n toegewyde straat evangelis wat sy hart en passie vir die verspreiding van die Evangelie met ons deel. Ons ondersoek hoekom straat evangelisasie so belangrik is in vandag se tyd, hoe om dit met selfvertroue en deernis aan te pak, en luister na waardevolle wenke van iemand wat eerstehandse erva…
…
continue reading
In hierdie episode gesels ons met Ds. Jonker Venter oor die tema van gebed. Ons bespreek verskeie vrae soos hoekom ons bid, hoe om te bid, en meer. Hierdie episode kan ons help om ons persoonlike verhouding met God te verdiep deur te leer bid soos Jesus ons self geleer het.
…
continue reading

1
EP02 - Christelike Leierskap
16:00
16:00
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
16:00In hierdie episode van Die Olielamp Potgooi bespreek ek, Cornèl Meyer, saam met ons spesiale gas, Ds. Erik van Alten, die kern van Christelike leierskap. Ons delf diep in wat dit beteken om ’n leier te wees wat gegrond is in Christelike waardes en hoe ons hierdie beginsels in ons alledaagse lewens en gemeenskappe kan toepas. Sluit by ons aan in hie…
…
continue reading
Welkom by die Olielamp se potgooi kanaal! Ons nooi julle hartlik uit om saam met ons oor die geloof te praat en leer. Skakel elke Saterdag in om nie 'n epesode te mis nie. Indien jy enige vrae of onderwerp voorstelle het of self graag saam met ons praat op die podgooi, stuur gerus 'n epos na: olielamp.podcast@gmail.com…
…
continue reading
Como facilitarle el trabajo y poder aser su potgar exsitosamem
…
continue reading