Maroela Media gesels met interessante mense in die ateljee.
…
continue reading
1
‘Fisieke brutaliteit eskaleer gou’
18:13
18:13
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
18:13
Berekende woedeuitbarstings is ook ʼn vorm van brutaliteit en is uiters vreesaanjaend en effektief. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
“Ek sal nie sê dat ek dit najaag nie, maar ek hou definitief daarvan om spontane keuses in my lewe te maak.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
As ʼn kind uitdagings met sensoriese integrasie ervaar, kan dit hulle lewe besonders moeilik maak. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
“Ek was mal oor die liedjie en het met Willem & Jan kontak gemaak om te hoor of ek dit in Afrikaans kan doen. Hulle was baie opgewonde daaroor, en so is ‘Tussen jou en my’ gebore.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
“Die besitlikheid kan selfs nog meer blatant wees en kan voorkom in die sin: ‘As jy lief is vir my, dan sal jy ...’.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
“ʼn Manipuleerder kan, selfs deur niks te sê nie, hulle oë gebruik om jou uit te lag en minderwaardig te laat voel.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
“Ek voel dit is die beste enkelsnit wat ons nog uitgebring het, te danke aan oom Anton.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Genesingspad vir Johnny Davids ná kinderjare se seer
11:52
11:52
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
11:52
Die bekende aanbieder se outobiografie vertel die verhaal van sy onstuimige grootwordjare op die Kaapse Vlakte en hoe hy bo sy omstandighede uitgestyg het. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Bestuur jou neurodivergente kind se energie, voorkom uitbranding
19:16
19:16
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
19:16
Hoe voorkom ons uitbranding by kinders? Lourindi help in hierdie aflewering van “Gesonde gesinne” met raad om dit af te weer. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
‘Ons is ontwortel, maar nie sonder Jesus nie’
12:41
12:41
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
12:41
“Hy is altyd met ons. Hierdie waarheid versterk my geloof en help my in hierdie moeilike tyd, en ek is bly met God by my.” Kom luister saam na die onderhoud met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika waar sy aanlyn vir Maroela Media vertel het van die getuienis van pastoor Soré en hoe hul organisasie hom en ander Christene in vlugtelingka…
…
continue reading
1
Bedrog die hoeksteen van manipulasie
10:08
10:08
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:08
“Hul gebruik leuens om ʼn vals beeld van hulself te skep en kom so as ʼn goeie persoon met suiwer bedoelings voor.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Skoonheid Demi-Leigh publiseer boek ook in moedertaal
11:08
11:08
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
11:08
Hoewel die donkerkopskoonheid tans in die VSA woon, sê sy dit was vir haar belangrik om die boek ook in Afrikaans beskikbaar te stel. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders sukkel dikwels met angs
22:40
22:40
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
22:40
Enige ouer sal wonder hoe hulle hul angstige kind kan help, en berader Lourindi het raad. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Blyspel belig Afrikaner-identiteit met musiek, humor
12:44
12:44
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
12:44
“Daar is iets besonders aan die verhoog – jy word gevoed deur die gehoor. As hulle lag of reageer, moet jy as akteur aanpas.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
Hoewel musiek nou die hooffokus in dié tiener se lewe is, is Carley se droom om ná skool ʼn loopbaan in joernalistiek te volg. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Europese stad bekoor, inspireer Nataniël
34:34
34:34
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
34:34
Of dit nou in Suid-Afrika of in Nederland is, hy hou nooit op om sy passie vir die kunste met die wêreld te deel nie. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Sorgelose kinderlewe op platteland inspireer Lianie May
13:04
13:04
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
13:04
“Dit het so lekker bymekaar gekom. Ek hoop net die liedjie vind ʼn huis by mense, dan het ek bereik wat ek wou.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Bad Peter-musikant sing nou in moedertaal
10:24
10:24
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:24
“Afrikaans het vir my soos ʼn vars uitdaging gevoel. Daar is beslis verskille in hoe ʼn mens ʼn liedjie in Afrikaans en Engels sou skryf.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
‘Waardeer ons ouer garde se wyshede,’ sê Dolla se ouma
10:33
10:33
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:33
“Ek weet die lewe jaag ons aan en ons almal dink ons het baie tyd, maar as jy weer sien, en gelukkig genoeg is, staan jy self by daardie laaste paar stopstrate.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Wanneer is sjarme net ʼn masker?
14:31
14:31
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
14:31
Bekoring en sjarme word gebruik om ʼn persoon wat gemanipuleer word, asook hulle vriende en familie, onder die duim te hou. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Hoe verloor ek gewig en hóú dit af?
22:13
22:13
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
22:13
In die laaste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels ons met dr. Catherine van Heerden oor gewigsverlies en watter sielkundige aspekte daarmee gepaard gaan. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Dissipline en neurodivergente kinders werk anders
16:47
16:47
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
16:47
Lourindi Nel verduidelik wat die beste vir neurodivergente kinders in terme van dissipline werk. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
Hulle is genader is om aan die Battle of the Bands-kompetisie deel te neem nadat een van hulle liedjies se musiekvideo die Groot FM-span se aandag op TikTok getrek het. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
In die eerste episode van Maroela Media se podsendingreeks oor manipulasie bespreek dr. Louisa Stoker die eerste stap in ʼn manipuleerder se meesterplan. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Hoe beïnvloed ek my kind se verhouding met kos?
27:30
27:30
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
27:30
Dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, gesels oor die impak wat ouers op hul kinders se verhouding met kos het. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Hoe weet jy jou kind is sensories oorweldig?
19:09
19:09
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
19:09
Lourindi Nel lig ʼn paar waarskuwingstekens uit wat daarop dui jou sensories sensitiewe kind raak oorweldig. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gewig: Raak ontslae van die stigmas
26:30
26:30
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
26:30
In hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
21:30
21:30
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
21:30
Vermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
13:21
13:21
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
13:21
Hoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
15:58
15:58
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
15:58
ʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
10:47
10:47
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:47
“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
36:23
36:23
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
36:23
ʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
17:38
17:38
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
17:38
Die Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Wat is die regte, pligte van huishoudelike werkgewers?
26:15
26:15
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
26:15
Adv. Cisca Moyses beantwoord algemene vrae en deel professionele raad oor die huislike werksomgewing. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
Hermias Spangenberg, bemarkingspesialis by Select Musiek, gesels oor wat Krone-konsertgangers vanjaar in Pretoria kan verwag. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
Hy is dalk katjie van die baan op die verhoog, maar in werklikheid is die sanger ʼn introvert wat nog elke keer senuweeagtig raak voordat hy op die verhoog klim. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig en gesondheid werp dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, lig op wat eetsteurnisse is en wat dit behels. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Karlien van Jaarsveld: ‘Groei is geduldig’
21:22
21:22
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
21:22
Sy het openhartig met Maroela Media oor haar geloof, musiek en gesin gesels. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Gesonde gesinne: Wees die persoon wat jou kind moet word
10:47
10:47
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
10:47
Ons as ouers is nie perfek nie, maar hoe maak ʼn mens as jou voorbeeld die dag veel te wense oorlaat? Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Irene-Louise maak weer litte los
12:21
12:21
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
12:21
Irene-Louise van Wyk se jongste danstreffer tref Vrydag eers speellyste en stromingsplatforms, maar luister hier as jy ʼn voorsmakie van die liedjie wil hê. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | ‘Borsvoeding definieer nie perfekte ouerskap’
27:58
27:58
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
27:58
Simoné Pretorius deel hoe sy as Christen, maar ook as ʼn bekende figuur met ʼn groot aantal volgelinge op sosiale media, haar kinders se voedingsuitdagings navigeer. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | Borsvoedreis lyk anders vir elke ma
27:33
27:33
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
27:33
Twee ma’s deel hul borsvoedervarings met Maroela Media en gesels oor die algehele impak wat borsvoeding op hulle gehad het met hul eerste kinders. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Musiek laat steeds veelsydige Leah se wêreld draai
12:50
12:50
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
12:50
“Die toneelspeelgogga het beslis gebyt, en ek was al so bevoorreg om aanbieder vir die wonderlikste televisieprogramme te wees, maar alles draai op ʼn manier weer terug na musiek toe.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | ‘Mamma, wees geduldig met jouself’
11:22
11:22
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
11:22
Chané Kruger gesels ook as dieetkundige met ʼn spesiale belangstelling in pediatrie oor die redes wat kan lei tot ʼn ma se besluit om nie te borsvoed nie en hoe dit benader kan word. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Hoekom sukkel ek om gewig te verloor?
27:09
27:09
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
27:09
In die eerste episode van Maroela Media se nuwe gesondheidspodsendingreeks gesels ons oor die sielkundige aspekte agter menigte se stryd teen die skaal. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
Lourindi herinner ouers dat hul kinders dalk nie altyd ʼn voorwaardelike “ja” gaan wil aanvaar nie. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Borsvoedingsweek | Ma, baba leer mekaar ken tydens borsvoeding
35:01
35:01
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
35:01
In die tweede episode van Maroela Media se podsendingreeks oor borsvoeding gesels Marizette Croft oor ʼn borsvoedkonsultant se rol in ʼn ma se borsvoedreis. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Nicholis Louw stort hart uit oor verlede, geloof
32:58
32:58
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
32:58
Maroela Media het ʼn openhartige gesprek met hom gehad oor sy pad in die musiekbedryf, die gewaarwordinge wat hy deur die jare moes maak en die lesse wat hy op duur wyses moes leer. Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading
1
Nuwe musiek vir ‘gelukkige, geseënde’ Elizma Theron
19:48
19:48
Lejátszás később
Lejátszás később
Listák
Tetszik
Kedvelt
19:48
“ʼn Mens dink baie keer jy weet wat jy wil hê, maar God weet wat jy nodig het. Die Here het my met ʼn ongelooflike man geseën, en ek is so dankbaar vir hom.” Maroela MediaMaroela Media által
…
continue reading